Elke Sondag
Fourways Farmemrs Market cnr William Nicol &
Monte Casino 9am -3pm

Kontak: 011 465 5276

Elke dag gedurende die skoolvakansie
Turtle Creek Putt Putt by Gold Reef City
9:30 tot 17:00 daagliks teen R20 per persoon
Kontak: 011 248 6800

Elke dag gedurende die skoolvakansie
Adventure Golf Randburg - Brghtwater Comons
Oop van 9:00 tot 22:00
Kontak: 011 886 4816


07 Desember 2013 - 15 Januarie 2014
Sci-Bono Discovery Sentrum Vakansie Program
Kontak: 011 639 8400

05 Desember 2013 - 12 Januarie 2014
Sleeping Beauty on Ice, The Teatro at Montecasino Kaartjies beskikbaar by Computicket

09 Desember 2013 - 10 Januarie 2014
Pretoria Dieretuin Vakansie program
Kontak: 012 339 2773

10 - 12 Januarie 2014
Cashane Ranger Oorlewings Kamp Kareekloof Farm Lanseria tussen Johannesburg en Pretoria
Ouderdom 6-14 Koste R750
Kontak: cashanerangers@gmail.com

19 Januarie 2014
Kloofendal's Junior Ranger Program
14:30 - 17:00 teen R80.00 per kind
Kontak: 011 674 2980